- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rachel Bloch-laan 10, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R780 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dolliwarie Guest House bied verblyf in die noordelike buitewyke van Kaapstad in Panorama. Dié veilige en rustige woonbuurt is naby die middestad en besienswaardighede.
Verblyf is beskikbaar in 7 kamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n en suite-badkamer en 1 van die kamers is geskik vir gaste met gestremdhede. Verder is daar ondervloerse verhitting, 'n TV, werkplek, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
'n Volle Engelse ontbyt en aandete kan voorsien word en word bedien in die eetkamer of op die stoep. Die gastehuis het gratis WiFi, braaigeriewe, 'n swembad, 'n lughawependeldiens en veilige parkeerplek.
Dolliwarie Guest House is naby Panorama Medi Clinic, 15 km vanaf Milnerton Gholfklub, Lagoon-strand en Kaapstad Internasionale Lughawe en ongeveer 18 km van die middestad af.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Rachel Bloch-laan 10, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Dolliwarie Guest House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Plattekloof Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rachel Bloch-laan 10, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom