Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doloriet

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Franlize Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 255

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Doloriet
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.8/5
Luzelle S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Luzelle S
Gesin met klein kinders

Very comfortable.

The only change we would recommend is to get a sun cover for the patio, the sun is very bright at around 4 to 6 when it is the best time to sit outside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel C
Saam met vriende

Pragtige uitsig. Heerlike verblyf!

Groot en ruim met genoeg badkamers en skoon beddens vir almal. Die 3 kaggels maak die huis en stoep 'n heerlike plek in die winter met genoeg hout om selfs die grootste koue fronte af te skrik. Ons sal definitief weer daar 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
René V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi.

Ons ontvangs deur Oscar was puik. Die huis was baie netjies en skoon. Beddens goeie gehalte en silwerskoon beddegoed. Die stoof se plate raak net verskriklik warm al is dit laag gestel. Sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk R
Gesin met klein kinders

Asemrowende uitsig!

Die huis is netjies en goed ingerig met 'n lekker groot kombuis. Die uitsig is iets besonders! Die stoep of balkon is die ideale plek om hierdie uitsig te geniet.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ralf S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ralf S
Saam met vriende

Baie lekker kuierplek met stunning uitsig. Ideale plek vir baie na families.

Net jammer dat 'n mens deur 'n slaapkamer moet loop na die kombuis. Alles is verder baie lekker met 'n goeie atmosfeer - cosy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja P
Gesin met klein kinders

Heerlik

Die man wat jou ontmoet by huis is so vriendelik en bedagsaam, dit was heerlik gewees, kort net 'n vleisbak vir jou vleisie, maar verder kan ek nie kla nie, sal enige tyd weer soontoe gaan. Baie netjies, met genoeg van alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doloriet se terugvoer

Baie dankie vir u lieflike terugvoer. Ons sal kyk daarna om 'n vleisbak te kry.

Doloriet
Francois K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois K
Saam met vriende

Heerlik gekuier en die rustigheid en uitsig is iets om te beleef.

Baie goed toegerus met alles wat ond nodig gehad het. Ons verblyf was uit die boonste rakke. Ons sal definitief weer Doloriet toe kom. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Byron V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Byron V
Saam met vriende

A great weekend away.

The location is perfect, about 10 minutes drive from Clarens itself. Lovely views of the sun setting over the mountains Clarens, and the lights of Clarens at night. Spacious clean accommodation equipped with everything needed. On our arrival, greeted and shown around the house and where the light switches were. Fresh flowers in vases and cushions on the outdoor furniture ready for us to use. Nice touch! Dams for fishing were very small and unproductive, our only disappointment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Gesin met tieners

Goeie naweek wegbreek gewees. Lekker ontspannend.

Pragtige uitsig, ruim huis, skoon en netjies. Voorstel van ons kant af: oorweeg om oond te vervang en basiese potte en panne kan dalk ook bietjie opgradeer word in vergelyking met verblyf tarief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doloriet se terugvoer

Baie Dankie vir u terugvoer! Ons Sal werk maak aan nuwe potte en panne!

Doloriet
Gabriel M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriel M
Saam met vriende

Dit was absoluut stunning!

Die huis en leefareas was baie gerieflik. Die kombuis het my laat terugdink as kind op die plaas. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Die huis is elke dag ten volle gediens, die braai is elke oggend vroeg skoon gemaak en gepak met nuwe hout. Daar was reeds ys in die yskas met ons aankoms. Twee yskaste maak dit gerieflik vir 'n groter aantal mense wat daar bly. Die vertrekke binne in die huis was ruim en genoeg badkamers om 10 mense te diens. Ek sal vir seker Doloriet aanbeveel vir enige iemand wat nie in die dorp self wil bly nie en wat stilte en rustigheid soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doloriet se terugvoer

Baie dankie vir u lieflike terug voer. Waardeer.

Doloriet
Annette H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette H
Gesin met tieners

Great stay. Pity about the wind. Could not do the hot air ballooning, which was main reason for the trip.

Would recommend setting up some kind of wind screen or boma, so one can still sit outside when it's windy. Otherwise really awesome. Amenities all there, everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doloriet se terugvoer

Thank you very much for your lovely review! I will make suggestions to the owner about adding a wind screen.

Doloriet
Clifford P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek om te bly!

Alles wat mens mag benodig was beskikbaar in die huis. Die dekor in die huis smaakvol en verras mens in elke vertrek met iets uniek. Stil en rustige atmosfeer en mens kan nie anders as om te ontspan nie. Vanaf die stoep is die uitsig asemrowend. Sal beslis weer terugkeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doloriet se terugvoer

Baie dankie vir u lieflike terugvoer.
Groete

Doloriet
Liezl R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl R
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld vir heerlike sielsrus.

Silwerskoon, volledig toegeruste huis met genoeg slaap plek vir 10 mense. Wat elke dag gediens en skoongemaak word, asook die kaggels en braaier word skoongemaak en gepak met hout. Ons klein kinders het die oop ruimte en sterre kyk in die aande vreeslik geniet. Mooiste uitsig oor die berge en Clarens in die verte. Sal definitief weer hier bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doloriet se terugvoer

Baie Dankie vir u lieflike terugvoer !

Doloriet
Lean R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lean R
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly.

Huis is baie skoon en netjies. Was ook daagliks gediens. Alles en meer as wat mens nodig het. Baie dankie vir die vuurmaakhout wat ook aan ons voorsien is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 960
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R4 960
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R4 960
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doloriet-plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2Pcx0NAxXhDugPYU3mwjod9VT1elwNg5V033XOfCuBeAm9DNpy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 960 per nag, vir 10 mense 14 5 1 5 Doloriet Farm Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.543757892322 28.469528461055
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem