Dolphin Beach A11
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 17:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 1, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dolphin Beach A11 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die bekende Dolphin Beach Estate op Bloubergstrand se sweefskistrand. Dit is ideaal vir 'n gesin en naby winkels, restaurante en kroeë geleë.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke.
Die woonstel lei na 'n stoep met sitplek en 'n etenstafel. Hiér kan gaste 'n koppie koffie drink, boeklees en gehaltetyd saam met hul geliefdes deurbring.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Marinerylaan 1, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 17:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 1, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom