Dolphin Beach A301
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine-rylaan 1, Dolphin Beach A301, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 831 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Dolphin Beach A301 is 'n pragtige woonstel met moderne afwerkings in die Dolphin Beach Hotel-oord in die gewilde kusarea, Bloubergstrand. Dis ideaal vir 'n romantiese wegbreek aangesien dit met panoramiese see-uitsigte en Tafelberg in die agtergrond spog.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. DIe tweede badkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en daar is 'n dubbelbed in die derde slaapkamer. Gaste in hierdie kamer gebruik die derde badkamer met 'n stort. Skoon wit linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-ombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Dit lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei n a'n balkon met sonstoele. Gaste het toegang tot die oord se gemeenskaplike swembadarea en 'n wassery is ook beskikbaar. Dolphin Beach Hotel spog ook met direkte strandtoegang en parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 654
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Marine-rylaan 1, Dolphin Beach A301, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine-rylaan 1, Dolphin Beach A301, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom