Dolphin Beach C111
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 5 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 1, Dolphin Beach, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R2 640R2 112 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Dolphin Beach C111 is 'n bekoorlike tweeslaapkamerwoonstel in die lieflike Bloubergstrand. Dit is stapafstand van die strand.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en direkte toegang tot die balkon met 'n onbelemmerde see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n uitsig oor die strandmeer. Gaste in hierdie twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n leefarea met 'n see-uitsig. Die leefarea het geamklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel het 'n omsetterstelsel wat tydens beurtkrag krag voorsien.
Skuifdeure lei van die leefarea na die balkon met stoepmeubels. Hier kan gaste lekker ontspan en die vars seelug geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Dolphin Beach C111 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 58
Resensies 31
Jaar gelys 7
Ligging
- Marinerylaan 1, Dolphin Beach, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Dolphin Beach C111 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 1, Dolphin Beach, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12