Dolphin Beach C111 by HMH
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2025 tot 31 Jan 2026.
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Marine Drive, Dolphin Beach, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 105R2 795 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Dolphin Beach C111 is 'n bekoorlike tweeslaapkamerwoonstel in die lieflike Bloubergstrand. Dit is stapafstand van die strand.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en direkte toegang tot die balkon met 'n onbelemmerde see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n uitsig oor die strandmeer. Gaste in hierdie twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n leefarea met 'n see-uitsig. Die leefarea het geamklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel het 'n omsetterstelsel wat tydens beurtkrag krag voorsien.
Skuifdeure lei van die leefarea na die balkon met stoepmeubels. Hier kan gaste lekker ontspan en die vars seelug geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 63
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 1 Marine Drive, Dolphin Beach, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Dolphin Beach C111 by HMH het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Marine Drive, Dolphin Beach, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang