Dolphin Beach CG12
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 4 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 1, Bloubergstrand, Kaapstad, 7439, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R2 745R2 196 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Dolphin Beach GC12 is 'n asemrowende vakansiewoonstel op die strandfront in die gewilde Dolphin Beach in Blouberg. Hierdie moderne en stylvolle eenheid bied skouspelagtige uitsigte oor die see en is die perfekte plek om te ontspan.
Dié tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die gastebadkamer met 'n stort. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n Nespresso-masjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na die eetarea en die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met Netflix en Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die balkon het sitplek en 'n Weber-braai. Parkeerplek is in 'n motorhuis beskikbaar en daar is 'n omsetter om beurtkrag te verlig.
Hierdie strandfront-eenheid is naby restaurante, kroeë en winkels. Dit is ideaal vir 'n naweekwegbreek of 'n lang vakansie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 59
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Marinerylaan 1, Bloubergstrand, Kaapstad, 7439, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 1, Bloubergstrand, Kaapstad, 7439, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12