Dolphin Beach D102
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 1, Dolphin Beach D102, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R4 560 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Dolphin Beach D102 is 'n moderne selfsorgwoonstel aan die kus van Bloubergstrand wat spog met pragtige see-uitsigte vanaf die balkon.
Die mooi woonstel is geskik vir 6 gaste en het lugversorging, 3 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is slaapplek vir 6 gaste in totaal. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n sitarea met 'n asemrowende uitsig. Hierdie kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en toilet.
Die ander 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed met en suite-badkamers met storte. Al 3 slaapkamers het plafonwaaiers en genoeg kasspasie.
Die kombuis het 'n eiland, gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar.
Die huis het 2 eetareas wat albei spog met uitsigte oor die see. Daar is ook 'n ruim leefarea met genoeg gemaklike sitplek, 'n platskerm-TV en 'n kroegarea. Daar is 'n omsetter sodat gaste se verblyf nie deur beurtkrag versteur word nie.
Gaste het onbelemmerde see-uitsigte vanuit die woonstel en vanaf die balkon met buitesitplek. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en daar is 'n gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 54
Resensies 27
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Marinerylaan 1, Dolphin Beach D102, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 1, Dolphin Beach D102, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap