LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dolphin Beach Eco Village Self-catering Units | LekkeSlaap
+45

Dolphin Beach Eco Village Self-catering Units

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Dolphin Beach Eco Village Self-catering Units
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jandre J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandre J
Saam met vriende

Ongelooflike gasvryheid.

Baie gasvry, baie skoon en netjies. Alle benodigdhede. Perfek geleë.

Dolphin Beach Eco Village Self-catering Units's terugvoer

Beste Jandre,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het dit geniet by ons.

Kom kuier gerus gou weer.

Groete,
Leonie

Dolphin Beach Eco Village Self-catering Units
Liani L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liani L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly, sal definitief weer teruggaan.

Het baie lekker gebly en die plekkie is lekker ingerig. Die binnebraai was natuurlik 'n wenner en jy is stapafstand van die see af. Sal dit definitief aanbeveel.

Dolphin Beach Eco Village Self-catering Units's terugvoer

Beste Liani,

Baie dankie vir die positiewe resensie! Ons hoop julle kom kuier gou weer!

Groete,
Leonie

Dolphin Beach Eco Village Self-catering Units
Elmien H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien H
Saam met vriende

Absoluut fantasties gewees.

Leonie het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom en ons tuis te laat voel. Die blyplek was soos 'n oase in die woestyn. Baie goed ingerig met niks wat gekort het nie. Ons het soos konings daar gebly en het al klaar plannetjies gemaak vir 'n volgende besoek. Die huis is baie mooi modern ingerig met genoeg linne, handdoeke, badkamers, pakplek ens. Heerlike binne- en buitebraai met pragtige uitsig bo-op die balkon. Dubbel toesluitmotorhuis, alarm en beams het ons heeltyd veilig en gerus laat voel. Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër het ons lewens soveel vergemaklik, met boonop waspoeier en skottelgoedseep reeds daar. Die huis was net een groot plesier. Ekstra bonuspunte vir die eienaar se gasvryheid en 10 ekstra myle wat sy gestap het om dit vir ons net nog lekkerder te maak (bv. bottel wyn, snacks en koeldrank, spesiaal met ons aankoms). Ek wens ek kon sommer nou weer gaan kuier!

Dolphin Beach Eco Village Self-catering Units's terugvoer

Sjoe Elmien, dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit word so waardeer en ons is baie bly julle het dit geniet by ons.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Leonie

Dolphin Beach Eco Village Self-catering Units
Pieter S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Dit was briljant!

Die plek was skoon en netjies, van die beste, sal beslis weer soontoe gaan, mense daar is vriendelike klomp, die plek is veilig en baie skoon ek beveel dit 100% aan vir 'n vakansieplek om oor te bly.

Dolphin Beach Eco Village Self-catering Units's terugvoer

Dankie Pieter vir jou positiewe resensie. Dis altyd lekker om te hoor ons gaste geniet ons plekkies .
Hoop julle kom sommer gou weer.
Groete,
Leonie

Dolphin Beach Eco Village Self-catering Units
Ellen M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n ongelooflike plek.

Dit is 'n "feel at home" plek en het als wat jy nodig het. Is tussen Swakopmund en Walvisbaai geleë.

Dolphin Beach Eco Village Self-catering Units's terugvoer

Baie dankie Ellen vir jou resensie. Dit word opreg waardeer.
Hoop julle kom kuier gou weer.

Dolphin Beach Eco Village Self-catering Units
Mmabatho S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmabatho S
Gesin met klein kinders

Home away from home vacation apartment.

The place is situated perfectly between Swakopmund and Walvis Bay, with easy access to the beaches and dunes. The apartment is also safe and well-equipped. Thank you Leonie for accommodating us in every way.

Dolphin Beach Eco Village Self-catering Units's terugvoer

Dankie Charity, waardeer baie. Bly julle het dit geniet by ons.

Dolphin Beach Eco Village Self-catering Units
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-straat 166, Dolphin Beach Eco Village, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzOGJhNDY1LTQ5Y2UtNDBlMS1hYWU1LTA4ZWRhNDZlMGNjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 166 Sandpiper Street Dolphin Beach Eco Village 0000 Erongo 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -22.847998 14.540639
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!