6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 166 Sandpiper Street, Dolphin Beach Eco Village, Walvis Bay, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Dolphin Beach Self-catering Unit is sentraal geleë in 'n rustige buurt tussen Walvisbaai en Swakopmund.
Daar is slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en-suite badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 driekwartbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort en toilet en daar is nog 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is goed vir selfsorg toegerus en sluit 'n skottelgoedwasser in. Die sitarea het 'n slim-TV met Netflix en die DStv-app waarop gaste met hulle eie besonderhede kan inteken. Ander geriewe sluit 'n wasmasjien, tuimeldroër, braai-area (binne en buite) en parkeerplek vir 2 voertuie in 'n motorhuis in.
Die see is slegs 'n entjie se stap ver. Die dek en braai-area het ook 'n pragtige see-uitsig. Die verblyf is naby 'n hele rits aktiwiteite en besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 166 Sandpiper Street, Dolphin Beach Eco Village, Walvis Bay, Erongo
- Gaste dink Dolphin Beach Self-catering Unit het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
166 Sandpiper Street, Dolphin Beach Eco Village, Walvis Bay, Erongo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang