Dolphin Beachfront Condo
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 1, Dolphin Beach, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 997 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dolphin Beachfront Condo is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Dolphin Beach-kompleks in Table View. Die strandfrontwoonstel spog met 'n asemrowende uitsig op Tafelberg en is ideaal vir 'n gesinsvakansie by die see.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer bied direkte toegang tot 'n privaat balkon en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en bied toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die sitarea langsaan het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi word voorsien.
Die leefarea lei na 'n stoep met buitemeubels, gasbraaigeriewe en 'n uitsig op Tafelberg. Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad.
Die woonstel het 'n omsetterstelsel wat rugsteunkrag tydens beurtkrag voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by Dolphin Beachfront Condo sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Claudia Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 20
Jaar gelys 6
Ligging
- Marinerylaan 1, Dolphin Beach, Table View, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 1, Dolphin Beach, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom