Plettenbergbaai Akkommodasie by Dolphin Circle Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+11

Dolphin Circle Bed and Breakfast

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rainbow Place 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Dolphin Circle Bed and Breakfast bied gerieflike selfsorg- en B&B-verblyf in die kusdorp Plettenbergbaai. Dié pragtige dorp is teen die warm Indiese Oseaan geleë en bied die ideale rustige wegbreek.

Verblyf word in 3 B&B-standaardkamers en 3 selfsorg-eenhede gebied. Die standaardkamers het en suite-badkamers, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n TV met sekere DStv-kanale. 2 selfsorg-eenhede maak gebruik van ’n gemeenskaplike kombuis, sitarea en ingang, en die Dolphin House het privaat kombuisgeriewe.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, die gratis WiFi geniet of in die gemeenskaplike leefareas ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Dié kusdorp spog met 3 asemrowende strande en bied besienswaardighede soos Robberg Natuurreservaat, Plett Monkeyland, Keuroom's River Lagoon, Plett-wynroete, fietsrypaaie, gholfbane, winkelsentrums en markies.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Dolphin Circle Bed and Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Rainbow Place 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin Circle Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rainbow Place 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwXCQhhJMuSMiwPbK31zyHaMb5VFYLCAAr9k8ta4LtdtaZAN8El?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 8 Rainbow Place Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.056444442631 23.369393806746
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za