- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Rainbow Place, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dolphin Circle Bed and Breakfast bied gerieflike B&B-verblyf in die kusdorp Plettenbergbaai. Dié pragtige dorp is teen die warm Indiese Oseaan geleë en bied die ideale rustige wegbreek.
Verblyf word in 3 B&B-standaardkamers en 2 groter koningingrootte-kamers, 'n kamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort en 'n dubbelkamer met 'n kombuisie gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, die gratis WiFi geniet of in die gemeenskaplike leefareas ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Dié kusdorp spog met 3 asemrowende strande en bied besienswaardighede soos Robberg Natuurreservaat, Plett Monkeyland, Keuroom's River Lagoon, Plett-wynroete, fietsrypaaie, gholfbane, winkelsentrums en markies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Caroline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 8 Rainbow Place, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Dolphin Circle Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Rainbow Place, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang