6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of Dolphin Crescent and Eland Street, Ballito, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Sea Escapes is 'n selfsorgwoonstel in Ballito, ongeveer 600 m vanaf Willard-strand. Die woonstel is in 'n kompleks in 'n stil tropiese tuin geleë en bied toegang tot 2 swembaddens en 'n gemeenskaplike braai-area.
Die woonstel is op die 2de verdieping geleë en is toeganklik via 'n hysbak. Dit bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n en suite-badkamer. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n oorhoofse stort. Plafonwaaiers word in alle slaapkamers voorsien.
Die oopplan-kombuis, eetarea en leefarea is goed uitgelê. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea is ingerig met sitplek en 'n slim-TV en maak oop na 'n ruim balkon wat geskik is vir buite-eet. Die kompleks bied veilige buiteparkeerplek agter elektroniese hekke.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Janice Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 59
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Corner of Dolphin Crescent and Eland Street, Ballito, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sea Escapes het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Dolphin Crescent and Eland Street, Ballito, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang