2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Dolphin Crescent, Tergniet Heights, Mossel Bay, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dolphin View is 'n selfsorgeenheid in Tergniet, Groot-Brakrivier, Mosselbaai. Hierdie verblyf strek oor die onderste verdieping van die eienaars se huis. Die verblyf bied toegang tot Tergniet, Reebok, Klein-Brakrivier, Groot-Brakrivier.
Hierdie eenheid is troeteldiervriendelik en geskik vir 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en kaste. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het gemaklike sitplek en 'n kombuis wat 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, tweeplaatgasstoof, ketel, eetgerei en breekware het, asook 'n toonbank met sitplek vir 2. Daar is 'n TV met Netflix, gratis WiFi, 'n omheinde tuin en 'n stoep met 'n heining en braaigeriewe.
Daar is parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leigh Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 19 Dolphin Crescent, Tergniet Heights, Mossel Bay, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Dolphin View het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Dolphin Crescent, Tergniet Heights, Mossel Bay, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang