+38
Selfsorg in Heroldsbaai

Dolphin View Self-Catering Apartments

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Susan K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Die plekke waar ons gebly het, was pragtig. Sal weer daar wil vakansie hou. Ek het so lekker gebly, wou nie huis toe gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Amazing en sal weer terugkom. Dit was baie amazing en het ons wildste verwagtinge oortref. Dit was baie lekker om op die stoep te sit en die see te geniet, en ons het selfs ook gebraai (slegs met charcoal).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Imelda
Dolphin View Self-Catering Apartments
Thank you Edwin, I'm glad you enjoyed your stay. Hope to see you again at Dolphin View.

Joanné G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Dit was 'n fantastiese week. Ons het lekker gerus. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmerentia P
Kort verblyf
3.8
Feb 2026

Comfortable! The hostess was friendly and helpful. We enjoyed the view and all essential facilities available and in working condition. We really enjoyed our stay and would recommend it for family stays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hanneke D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Netjies, gerieflik. Als 100%. Net jammer daar is nie 'n binnebraai nie - sal dan perfek gewees het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donnita R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Fantastiese blyplek, hoogs aanbeveel. 5 ster verblyf, skoon, netjies en veilig, goeie ligging en die gasvrou het ons baie tuis laat voel. Hoogs aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne Margo D
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Stilte en die seelug was goed. Aangename en mooi omgewing, stil area, net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barnie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Sal weer daar bly. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa C
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Apr 2025

Verblyf saam werkskollegas, lekker geslaap. As jy opsoek is na 'n baie rustige, stil atmosfeer, word die plek aanbeveel. Die eenheid se ingang is binne die eienaar se huis, wat dalk nie ideaal is vir almal nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mike H
Lang verblyf
4.8
Jul 2024

Comfortable, convenient, very pleasant. My wife, daughter and I stayed at Dolphin View Self-Catering Apartments for 8 days. It was extremely pleasant and comfortable, with service and information being the key words even before we got there. Thank you to everybody.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Imelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

51 Rooidraai Road, Herolds Bay, George, 6530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86f7fd277af2b3281302372b8a4941f4162fb440a877cf29110cd31a7478798aa03f811f27cc2986d798c3cfcaadcfc0aab0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 51 Rooidraai Road Herolds Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.050723560337 22.392147105804
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang