Dolphins Self Catering Accomodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Moree Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Tamryn P - Feb 2024
Algehele gradering
I really appreciate the friendly owner.
Hansraj A - Feb 2024
Algehele gradering
Well worth every single cent.
Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer
Netjiese, vriendelike gaste. Sal enigetyd weer akkommodeer.
Etienne L - Jan 2024
Algehele gradering
Very nice.
Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer
N plesier om te akkommodeer
Fiola C - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, Moree was vriendelik en behulpsaam. Lekker privaat.
Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer
Aangename, omgee gaste. Enige tyd weer akkommodeer.
Roedolf E - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer
Aangename, vriendelike gaste. Sal enige tyd weer akkommodeer.
Douline M - Aug 2023
Algehele gradering
Fynste detail word na omgesien!
Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer
Gemaklike, vriendelike en omgee vir jou goed, gaste. Sal enige tyd weer akkommodeer. Dankie
Juanesta V - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer
Wonderlike gaste om te huisves. Kamer silwerskoon nagelaat.
Baie dankie.
Lea V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie goeie diens en heerlike plekkie!
Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer
Vriendelike gaste, soos familie. Jul is altyd welkom.
Johan P - Aug 2022
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf in 'n rustige omgewing.
Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer
Vriendelikste gaste. Julle is altyd welkom en lekker om te verwelkom.
Tamlyn M - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker, goeie diens ontvang, sien gou weer.
Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer
Wonderlike gaste om te huisves. Dankie dat jul die kamer so skoon nagelaat het.
Shareef B - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker.
Nicoline H - Apr 2022
Algehele gradering
Well set out and spacious, very tidy and cozy.
Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer
Die gaste het die kamer netjies gelos. Hulle was baie stil gewees. Ek sal hulle enige tyd weer akkommodeer.
Wilma B - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam. Skoon, netjies en baie mooi.
Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer
Aangename paartjie en hulle het die kamer netjies agter gelaat. Sal hulle graag weer huisves.
Hannes H - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Shermley A - Mrt 2022
Algehele gradering
Dolphins is die perfekte plek om na te gaan vir stilte en rus.
Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer
Baie dankie jul my plekkie netjies agtergelaat het. Jul is altyd welkom.
Maryke V - Jan 2022
Algehele gradering
Amazing! Als was great en ons sal beslis weer daar gaan bly.
Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer
Was lekker om jul hier te kon hê. Plekkie gelos soos julle dit gekry het. Baie dankie.
Sean W - Jan 2022
Algehele gradering
Overnight stop en route EL to CT.
Madelein K - Des 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer
Dankie jul die kamer netjies gelos het. Was aangenaam om jul te kon huisves.
Roshane P - Jun 2021
Algehele gradering
Dit was baie netjies en die plek skep 'n warm, huislike atmosfeer.
Penny V - Apr 2021
Algehele gradering
Comfortable, great value for money, great location.
Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer
Ongelooflike gaste. Plek so netjies gelos. Sal enige tyd aanbeveel.
Surika J - Feb 2021
Algehele gradering
Baie rustige omgewing, baie netjies, als werk goed.
Patrick K - Des 2020
Algehele gradering
Baie volledig uitgelê, pragtig and netjies.
Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer
Baie baie dankie. Wonderlik om jul te kon akkommodeer. Stil en netjiese gaste.
Adwina F - Nov 2020
Algehele gradering
Fantastiese naweek.
Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer
Baie aangename gaste, dankie jul my kamer mooi nagelaat het. Sien uit na jul volgende kuier.
Melany M - Sep 2020
Algehele gradering
Beste naweek ooit. Ons het dit uiters geniet. Al het dit gereën maar dit het my die minste gepla want ek kon onder a warm kombers sit. En heeldag Netflix kyk.
Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer
Pragtige mense, so gemaklik. Dit was net 'n plesier om hul te kon huisves, hul was soos familie.
Johann K - Aug 2020
Algehele gradering
Uitstekend!
Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer
Aag baie dankie, kan gaste ook sterk aanbeveel. Kamer baie netjies gelos.
Baie dki Morée
Vanessa P - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjiese en goed toegeruste eenheid.
Janine C - Jan 2020
Algehele gradering
Oulik, netjies en gerieflik!
Shamila V - Sep 2019
Algehele gradering
Duidelik.
Roedolf E - Sep 2019
Algehele gradering
Dekor in woonstel is rêrig mooi.
Charmaine R - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer
Dankie vir jou resensie, ek dit. Dit was net 'n plesier om jul te kon huisves. Ek hoop om jul binnekort weer te sien.
Wouter V - Jan 2019
Algehele gradering
Gemaklik, leefbaar en netjies.
Lees meerShermley A - Okt 2018
Algehele gradering
Die verblyf was baie goed en gerieflik.
Yolandi S - Okt 2018
Algehele gradering
Netjies, gerieflik, ruim - alles wat jy nodig het om werklik tuis te voel.
Paul B - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtig.
Franklin F - Aug 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Amanda S - Apr 2018
Algehele gradering
Aangename verrassing.
Dolphins Self Catering Accomodation se terugvoer
Baie dankie was absoluut 'n plesier om jul te kon huisves.
Engela S - Des 2017
Algehele gradering
Dit was een van die beste plekke waar ek nog ooit gebly het.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tarentaalstraat 24, Denvar Park, George, 6529, Wes-Kaap