Paarl Akkommodasie by D'Olyfboom Guest Rooms | LekkeSlaap
+18

D'Olyfboom Guest Rooms

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Napierstraat 14, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

d'Olyfboom Guest Rooms is op die d'Olyfboom-familieplaas. Dis sentraal geleë en spog ook met asemrowende uitsigte oor Paarl.

Die hoofdoel van die gaste-suites is om verblyf te bied aan konferensiegangers en sakereisigers wat d'Olyfboom se konferensiegeriewe en raadsaal gebruik, maar vakansiegangers en toeriste is ook welkom om die pragtige Boland hier te kom beleef.

Die gaste-suites is modern, maar het 'n plaashuis-gevoel. Die kamers is ruim, stylvol en uniek. Elke kamer het 'n TV, lugversorging, 'n yskassie met voorraad, koffie- en teemaakgeriewe, en WiFi. Die plaas beskik ook oor 'n noodkragopwekker sodat gaste nie koud hoef te stort of in die donker hoef te sit nie. 'n Heerlike Boland-ontbyt word soggens voorgesit.

Die suites het elkeen 'n praktiese uitleg, gehalte-afwerkings en pragtige uitsigte. Elke kamer se stoepie kyk uit op die indrukwekkende Paarlberge en pragtige wingerde. Dis 'n erfenisgebied en die oorspronklike boustrukture het behoue gebly. Hiér sal jy teruggevoer word na die laat-1600's.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir D'Olyfboom Guest Rooms
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Napierstraat 14, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink D'Olyfboom Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Napierstraat 14, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxNDA2Nzc4LWYwNjYtNDUwNC1iYjg1LWViNzMwM2FiYzk3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 14 Napier Street Paarl 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.723625 18.958109
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za