Dombeya Akkommodasie
Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 15 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dombeyastraat 7, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R800R720 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dombeya Akkommodasie is 'n selfsorg-tuinwoonstel wat deel is van die eienaar se huis in Heldervue, Somerset-Wes. Gaste het toegang tot 'n verskeidenheid aktiwiteite in die omgewing soos voetslaan, gholf en swem. Somerset-Wes is ook bekend vir sy wynplase.
Hierdie verblyf bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n rusbank, platskerm-TV en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na die privaat stoep met buitemeubels waar gaste hulle maaltye kan geniet. Wasgoedgeriewe is beskikbaar en sluit 'n wasmasjien, strykplank, strykyster en 'n wasgoedlyn in. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Cecile Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Dombeyastraat 7, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Dombeya Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heldervue Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dombeyastraat 7, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18