Dome Glamping SA Tent
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R45 Franschhoek-weg, Berg River Resort, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R2 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dome Glamping SA Tent is in die hartjie van die Wes-Kaap se skilderagtige landskap, net 'n hanetreetjie vanaf die Paarl, geleë. Dit bied 'n unieke en onvergeetlike ervaring op die oewer van die Bergrivier. Dit spog met 'n pragtige uitsig oor die water en is 'n wonderlike opsie vir 'n romantiese wegbreek saam met 'n geliefde.
Daar is 'n dome-tent wat slaapplek aan 2 gaste bied. Die tent is pragtig versier en het 'n koningingrootte-bed met wit gehaltelinne. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Badhanddoeke en seep word voorsien.
Groot vensters laat baie natuurlike lig in en bied 'n pragtige uitsig oor die rivier en die omliggende landskap. Die dome het 'n privaat dek met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus is. Die kombuis lei na 'n lieflike sitarea met 'n houtvuurwarmbad. Die privaat dek het ook 'n ingeboude braai.
Paarl is vir welige wingerde, majestueuse bergreekse en ryk kulturele erfenis bekend. Dit is 'n unieke bestemming vir reisigers wat op soek is na 'n onvergeetlike glanskampervaring weg van die stad se gewoel.
Kenmerke
Geriewe
- Skoonheidskliniek
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Walter Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Maande gelys 10
Ligging
- R45 Franschhoek-weg, Berg River Resort, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Dome Glamping SA Tent het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R45 Franschhoek-weg, Berg River Resort, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18