Midrand Akkommodasie by Don Mansion Heights | LekkeSlaap
+20
+20

Don Mansion Heights

Selfsorg
  • Vanaf R1 350 per nag (vir 3 persone)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van 5de Weg en Smuts-rylaan, Midrand, Johannesburg, 1682, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Don Mansion Heights is in 'n veilige, luukse kompleks met 24 uur-sekuriteit en mooi tuine. Don Mansion Heights bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel.

Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en ontbytkroeg met sitplek vir 2. Die leefarea is toegerus met 'n TV en 'n enkelslaapbank, en lei na 'n klein balkon.

Die kompleks is slegs 1 km vanaf Carlswald Lifestyle-winkelsentrum, 1,1 km vanaf Sandridge-winkelsentrum, 950 m vanaf Midway Mews en 6,1 km vanaf Kyalami-winkelsentrum. Die Mall of Africa is 4,5 km weg. Die bekende Kyalami Grand Prix Circuit is 7,2 km weg.

Slaapplek

’n Bespreking by Don Mansion Heights sluit in:

Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoek van 5de Weg en Smuts-rylaan, Midrand, Johannesburg, 1682, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 350
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 350
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van 5de Weg en Smuts-rylaan, Midrand, Johannesburg, 1682, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOT8Ph4B4uE82x6DXEW8h3CjSJhMHIopxisxizBXtDAGyPI3zwZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (vir 3 persone) Corner of Fifth Road and Smuts Drive Midrand 1682 Gauteng 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -25.983156855102 28.119407038029
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za