Doonside Self-Catering Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Doonside Self-Catering Accommodation is in Amanzimtoti geleë en bied vakansieverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed asook 'n dubbelbed in die kamers onderskeidelik en elke kamer het sy eie badkamer. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring. Die handdoeke in die woonstel mag nie na die strand toe geneem word nie.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei, 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n DStv. Gaste moet vooraf reël indien hul DStv wil kyk - dit sal teen 'n ekstra fooi beskikbaar wees. Die banke kan ook dien as slaapbanke vir 2 ekstra gaste. Daar is 'n eetarea met genoeg sitplek en gemeenskaplike braaigeriewe in 'n veilige tuin. 'n Toesluitmotorhuis is beskikbaar.

Die woonstelblok bied direkte toegang tot 'n strand met lewensredders en 'n getypoel. Warner Beach langsaan is 'n bekende strand vir branderplankry. Verder is daar 'n oulike restaurant naby die getypoel.

Slaapplek

'n Bespreking by Doonside Self-Catering Accommodation sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Kamergeriewe

  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Doonside Self-Catering Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za