Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doonside Self-Catering Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Margaretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Doonside Self-Catering Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Liezel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S
Gesin met tieners

Fantasties! Sal definitief aanbeveel!

Ons het heerlik gebly en sal vir seker die verblyf aanbeveel. Dit is 'n pragtige woonstel, met 'n mooi see-uitsig, naby aan swemstrande en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doonside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Liewe Liezel,

Dit was 'n groot plesier om julle te huisves.

En baie dankie dat julle ons meentheid so mooi netjies gelaat het.

Julle is baie welkom om gou weer te kom kuier.

Julle is seker verskriklik opgewonde oor die boot.

Groete aan jou gesin.

Margaretha

Doonside Self-Catering Accommodation
Lindsay T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay T
Gesin met tieners

Fabulous views, neat right by the beach.

It was 5-star service right on the beach. Beautiful views. I would recommend the accommodation to anyone. It was fabulous.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doonside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Thank you, Lindsay. It was my pleasure to welcome you and your family to our lovely unit. We hope to see you again soon. Kind regards, Margaretha

Doonside Self-Catering Accommodation
Charles F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles F
Gesin met tieners

Fantasiese lekker vekansie gehaad.

Sal die plek enige tyd weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doonside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Charles.
Ons is so gelukkig om sulke goeie terugvoer te ontvang.
Hoop jul kom kuier sommer gou weer. Onthou in Junie Julie is dit Sardiens tyd.
Dit is so 'n wonderlike ervaring om al die baie vissies en voëls te kan dophou, om nie eers van die mense se reaksies te praat.
Dankie ook dat jul die plek weer so netjies gelaat het.
Groete
Margaretha Pretorius

Doonside Self-Catering Accommodation
Protector N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Protector N
Gesin met klein kinders

Fantastic.

Very secure, tranquil and strategically located to have an access to the beautiful beach and dunes. The availability of WiFi devices is a very good idea. You only need to consider DSTV installation, especially during end year holidays.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doonside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Thank you Protector. Glad you enjoyed our holiday rental. We just finalized alterations and upgrading. We are extremely proud of our facility Margaretha

Doonside Self-Catering Accommodation
Angelique M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique M
Gesin met tieners

Awesome.

Everything great, but not walking distance from a Spar, ect. Thank you very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doonside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Thank you for your positive rating. I greatly appreciate.
It is a pity you did not ask me where the closest supermarket was.
The Shangrila building, car entrance, host a lovely supermarket, it is absolutely in walking distance from us.
I am so sorry you did not ask us.
Normally I relay these info, as well as my agent in the building would have directed you. Not even a full street block from our property. It might have slipped past due that you were not a scheduled booking, but I was so happy I could accomodate you, as you were filled with horror where you were booked in.
Kind regards
Margaretha

Doonside Self-Catering Accommodation
Karien V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien V
Saam met vriende

Die woonstel het al ons verwagtinge oortref.

Uitsonderlike diens ontvang van tannie Meisie en Tielman. Beveel hierdie blyplekkie ten volle aan. Baie dankie sal beslis weer van dit gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doonside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Beste karien.
Baie dankie vir u komplimente. Ons streef daarna om vir ons gaste die beste aan te bied, dat hul en hul geliefdes heerlik saam kan ontspan en kosbare gesinstyd met mekaar kan deel.
U is baie welkom om weer te kom kuier.
Ons sien uit daarna om jul weer te ontvang en dankie dat u ons woon eenheid ook so netjies agter gelaat het
Groete
Margaretha Pretorius

Doonside Self-Catering Accommodation
Lelanie B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie B
Gesin met klein kinders

Fantasties, goed ingerig.

Fantasies lekker, hierdie plekkie is werklik 'n huisie weg van mens se huis af. Ek sal beslis weer bespreek. Tannie Meisie, jou plekkie is pragtig en so goed ingerig. Baie dankie dat ons by julle plekkie kon tuisgaan. Ek is skoon hartseer om terug te wees in Gauteng.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doonside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die komplimente, ek waardeer dit opreg. Jul was sulke oulike gaste, en dit was een reuse plesier om jul te
akkomodeer.
Kom kuier gerus weer
Groete

Tannie Meisie

Doonside Self-Catering Accommodation
Pierre B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre B
Gesin met tieners

Baie netjiese en gerieflike plek om te bly.

Die plekkie is baie netjies en was ook aangenaam om met die eienaar kontak te maak. Sy het ook gereeld opgevolg of alles in orde was en of daar enige iets was waarmee sy kon help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doonside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir Jul verwysing van ons eenheid. Dit doen me hart goed dat my kliente gelukkig EN tuis is in ons plekkie. Margaretha

Doonside Self-Catering Accommodation
Sonica M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonica M
Gesin met tieners

Gerieflik, aangenaam.

Lekker naby strand. Weer was fantasties, woonstel is veilig en het als en meer wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doonside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir u komplimente.

Ons poog om aanmekaar die woonstel in 'n puik, netjiese toestand te hou. Ek beplan om ook Wi-Fi met uncapped kapasiteit te installeer.

Hoop ons sien u gou weer, om die see, sand en son en golwe te kom geniet.

Doonside Self-Catering Accommodation
Cherise V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cherise V
Saam met vriende

Awesome plekkie.

Ons het baie lekker gekuier by Doonside, sal vir seker weer daar bly. Die plekkie was netjies en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Dankie baie Tannie dat ons daar kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doonside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir u kompliment. Ons is baie trots op ons woonstel en wil graag hê ons kliente moet lekker kom rus en kwaliteit tyd saam met hul gesin en of vriende deurbring.

Doonside Self-Catering Accommodation
Rina B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina B

Heerlike vakansie gehou.

Vakansiewoonstel reg op die strand wat ons baie geniet het. Alles was mooi skoon en netjies. Toesluit garage is 'n bonus. Baie veilig. Kan dit aanbeveel. Dankie Meisie vir die gereelde kontak en dankie dat ons jou plekkie kon gebruik. Sal definitief weer van jou woonstel gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doonside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Dankie Rina.
Jul is so welkom. Jul was voor waar wonderlike gaste. Dit was 'n groot plesier EN die vreugde op Jul Klein goed se gisiggies het hul eie stories vertel.
Baie liefde EN Kom kuier gerus weer.

Doonside Self-Catering Accommodation
Johan V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Gesin met tieners

Heerlik!

Baie lekker en eienaar baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doonside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Johan.

So bly jul het ons akkomodasie geniet. Dit was 'n plesier om jul te huisves, en dankie dat jul ons eenheid in so 'n netjiese toestand agter gelaat het.

Hoop ons sien jul gou weer. Jul is so welkom.

Doonside Self-Catering Accommodation
Talita V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita V
Gesin met klein kinders

Fantasties!

"Home away from home". Ons weer gaan daar gaan bly. Ons het sommer dadelik tuis gevoel. Baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doonside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Talita, Baie dankie dat u van ons vakansie woonstel gebruik gemaak het. Dit was 'n groot plesier om jul daar te kon ontvang en baie dankie dat jul ook die eenheid in 'n netjiese toestand gelaat het. Dit maak dit soveel makliker vir my skoonmaak dame om weer alles mooi skoon en in plek te kry vir die volgende gaste. Hoop ons sien jul gou weer. Groete. Margaretha

Doonside Self-Catering Accommodation
Marietjie Y - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie Y
Gesin met klein kinders

Plekkie is baie netjies en het alles wat mens nodig het om 'n stresvrye vakansie te hou.

Baie baie dankie, ons het ongelooflik lekker gebly en die plekkie was perfek. Ligging was goed en baie naby aan die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doonside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Marietjie Young. Dis altyd vir my 'n riem onder die hart dat my gaste lekker stresvry vakansie hou, en kwaliteit tyd met hul gesinne, en of vriende spandeer. Mens het werklik tyd nodig om weer jou batterye te laai

Doonside Self-Catering Accommodation
Elmarie P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier naby die see en in 'n pragtige, skoon woonstel.

Ons het lekker gekuier, om elke oggend wakker te word met die see in jou ore en dan deur die kamervenster na die see te kyk maak somer jou dag. Die woonstel het alles wat jy nodig het en met al die mooi prentjies teen die mure voel jy somer tuis. Dankie vir die rustige verblyf, ons het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doonside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Elmarie. Jul het die woonstel in mooi netjiese toestand agter gelaat. Alles was in plek en het baie gehelp om eenheid mooi netjies skoon en op standaard te kry vir ons volgende gaste. Hoop ons sien jul weer. Jul was heel gemaklike gaste, en dit was vir my baie mlekker dat jul die eenheid so geniet het net langs die see. Dis mos vakansie op sy beste. Argaretha

Doonside Self-Catering Accommodation
Suzette H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette H
Gesin met tieners

Pragtige see-uitsig.

Ons het heerlik gekuier en die woonstel was baie skoon en netjies. Volledig toegerus en alles was in werkende toestand. Die see-uitsig is beslis 'n pluspunt. Baie dankie tannie Meisie vir die vriendelike ontvangs en al Tannie se moeite met die reëlings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doonside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Beste Suzette,

Baie dankie vir die resensie. Ek is bly julle het ons eenheid so baie geniet. Julle was baie oulike gaste en ek kon hoor julle het lekker vakansie gehou saam met jul kinders.

Ons poog om die eenheid in 'n netjiese, werkende toestand te hou en my helpertjie, Francisca, is so oulik. Sy ook altyd beskikbaar teen vergoeding om u by te staan met skoonmaak, wasgoed was en dies meer. Sy werk al 14 jaar vir my en het saam met my ook eienaarskap van die eenheid geneem.

Ons is ook bevoorreg om Edna aan boord te hê. Sy help ons om sleutels te oorhandig, woonstel en motorhuis aan te wys, en ook die yskas en geiser aan te sit om dinge vir u gemaklik te maak met u aankoms.

Julle is welkom om weer te kom kuier.

Groete,
Margaretha

Doonside Self-Catering Accommodation
Marie B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons het heerlik gebly, die woonstel het alles en nog meer wat 'n mens nodig het. Baie dankie Meisie, alles was perfek, die woonstel was baie netjies en skoon. Dit was 'n bonus om 'n toesluitgarage ook te hê. Ons sal definitief weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doonside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die resensie wat jul vir ons gegee het. Ons probeer regtig om netjiese verblyf aan te bied, sodat my gaste rustig kan rus, die woonstel en see geniet en kwaliteit tyd saam met mekaar kan geniet. Dit was baie aangenaam om u as gaste te ontvang.
My standaarde sal altyd dieselfde bly, dit is hoe ek leef en ek wil net die beste vir kliente aanbied.

Groete,
Meisie

Doonside Self-Catering Accommodation
Wendy A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy A
Saam met eggenoot / lewensmaat

A place to be.

I never felt so at home away from home. I was interacting with friendly, helpful staff, from booking to departure. Great service. This place must not be given 5 star but higher up. The place is very neat, clean, affordable, well situated and walking distance to the beach. Will really like to visit again soon. Keep up the good work guys. And thank you for the nice decor and surprise that awaits us on arrival, which made our honeymoon extra special. Thanks for the extra mile you went to make my stay pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doonside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Thank you so much, Wendy.
It was a pleasure to host you, we really enjoyed decorating your bed with the rose petals, chocolate and Champagne. You were our first Honeymoon couple since I started excepting bookings from LekkeSlaap. Thank you for your compliments, it really humbles us.
We are looking forward to you visiting us again.
Margaretha, Edna and Francisca my cleaning lady was so excited about decorating the room for Honeymooners

Doonside Self-Catering Accommodation
Antonet H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bederf op sy beste, naby aan die strand en pragtige woonstel.

Was baie aangenaam, die plekkie is waarde vir geld, skoon en gerieflik. Loop afstand na die strand. Ek sal dit beslis aanbeveel. Ons was baie vriendelik ontvang en het ons tydjie baie geniet, sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doonside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons voel gevlei, maar dit is my standaarde wat altyd dieselfde bly. Ek beoog dat gaste tuis moet voel met die intrapslag. Rustig uitrus en kwaliteit tyd saam met hul geliefdes spandeer. Baie dankie ook dat u die woonstel so netjies gelaat het. Jul was wonderlike gaste. Hoop ons sien jul gou weer.
Margaretha

Doonside Self-Catering Accommodation
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tophamweg 3, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmWk7C6z2inP8NuifefarqKIOGXDiwLq4X1HxZujMK5ZnVZsNDN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 3 Topham Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.07305670621 30.873378998846
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem