LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Doornbosch Game Lodge and Guest Houses | LekkeSlaap
+58

Doornbosch Game Lodge and Guest Houses

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Doornbosch Game Lodge and Guest Houses
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Frederick G - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ervaring.

Ons het twee aande oorgeslaap, maar ons sou vir seker langer bly as ons kon. Ongeag die stormweer wat buite gewoed het, het ons geen ongemak ervaar nie. Bestuur was baie hulpvaardig en vriendelik. Heidi, baie dankie vir julle wonderlike diens en gasvryheid.

Doornbosch Game Lodge and Guest Houses's terugvoer

Frederick
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dis lekker om sulke dapper gaste te ontvang wat ten spyte van die storms die meeste van hul verblyf by ons gemaak het. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete
Heidi

Doornbosch Game Lodge and Guest Houses
Dalene O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene O

Gasvry, luuks, toegerus, veilig, rustig.

Heidi was baie gasvry en hulpwaardig. Ons het baie meer gekry as wat ons gehoop het. Wens ons kon langer bly. Ons sal dit beslis aanbeveel. Dis nie 'n oorslaapplek nie, tyd is nodig om dit ten volle te geniet en waardeer.

Doornbosch Game Lodge and Guest Houses's terugvoer

Dalene,
Baie dankie vir jou terugvoering oor jou verblyf by ons. Ons het julle kuier by ons baie geniet, jammer ons kon nie meer kuier nie. Dis altyd interessant om met mede boere te gesels. Voorspoed in die oestyd.
Groete,
Heidi Maritz

Doornbosch Game Lodge and Guest Houses
Amanda D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation.

Doornbosch is the ultimate in accommodation away from home. Heidi is a wonderful host and the house is a gem with all the luxuries one could ask for. The peacefulness of the farm and the surrounding area is a must to experience.

Doornbosch Game Lodge and Guest Houses's terugvoer

Dear Amanda,
We are very glad you enjoyed your stay with us. It is always a pleasure to meet guests who appreciate the countryside and our beautiful farm as much as we do. We hope to see you again soon.
Heidi Maritz
Doornbosch

Doornbosch Game Lodge and Guest Houses
Frans C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring. Natuur, luuksheid, rustigheid.

'n Wonderlike plaasnaweek in luuksheid. Ek stel voor die bestuur opdateer die webbladsy. Die verblyf-ervaring word nie effektief op die webbladsy weerspieël nie.

Doornbosch Game Lodge and Guest Houses's terugvoer

Beste Frans
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is baie bly julle het so lekker gekuier. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Heidi Maritz
Doornbosch

Doornbosch Game Lodge and Guest Houses
Tienie S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike ervaring. Ons het elke oomblik geniet en kan nie wag om weer te gaan nie.

Keurig en smaakvol, met al die spesiale bederwe wat mens tuis laat voel. Soos die tuisgemaakte heuning, regte moerkoffie, regte beskuit. Die plek ooze van ontspan, afpak en bene opsit. Gaan probeer gerus self. Jy sal nie teleurgesteld wees nie!

Doornbosch Game Lodge and Guest Houses's terugvoer

Beste Tienie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het lekker gekuier, dit was 'n plesier om vir julle ons lieflike area te wys.
Groete
Heidi Maritz
Doornbosch

Doornbosch Game Lodge and Guest Houses
Petro S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Gesin met tieners

Rus en vrede, luuksheid en ruimte.

Groter as wat die foto’s kan wys, stilte en vrede wat jy self moet ervaar, en die pluk van spinasie en skorsies uit Norman en Elizabeth se tuin als deel van ‘n onvergeetlike ervaring saam met my ouers, my eggenoot en ons seun.

Doornbosch Game Lodge and Guest Houses's terugvoer

Petro,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly julle kon ons stukkie paradys saam met ons ervaar. Ons hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.
Groete,
Heidi Maritz

Doornbosch Game Lodge and Guest Houses
Annelize S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend en huislike wegbreek, met al die ekstras!

Doornbosch Gastehuis het ons bederf met die heerlikste heuning, 'n tuisgemaakte wildspastei, asemrowende natuurskoon, 'n groentetuin vir gaste se gebruik, 'n fantastiese huisie, en nog vele meer. Ons kan sonder voorbehoud Doornbosch aanbeveel vir 'n ontspannende en fantastiese wegbreek. Ons kom beslis weer terug!

Doornbosch Game Lodge and Guest Houses's terugvoer

Annelize
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is baie bly ons kon julle verblyf so aangenaam maak en vir julle ons pragtige area wys. Dit is werklik 'n plesier om sulke aangename gaste te ontvang.
Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te sien.
Groete
Heidi

Doornbosch Game Lodge and Guest Houses
Mnr K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mnr K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Het baie lekker gekuier die naweek en is hartlik ontvang deur Heidi. Die natuurskoon en ontspanne atmosfeer waarin jy vrylik kan rondry en diere kyk dra daartoe by dat dit iets is wat jy weer sal wil doen. Blyplekke is luuks en netjies. Sien uit na ons volgende besoek.

Doornbosch Game Lodge and Guest Houses's terugvoer

Thank you for your lovely review. We really enjoyed showing you our part of the country. Hopefully, we will see you again soon. Thanks for being such model guests.
Regards,
Heidi

Doornbosch Game Lodge and Guest Houses
Livine M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Livine M
Gesin met klein kinders

Fantastic place to stay with fantastic hosts.

We were greeted by Heidi on arrival. The cottage was stunning and clean, you have everything you need. There are lots of extra little things that they have provided in the cottage to make your stay a pleasant one. We did some game viewing, cycled and walked the dog in this beautiful surroundings. Heidi and her husband were very helpful and friendly. They told us all about what was happening on the farm. The Cleaning staff did a great job and were also very friendly. We would love to go again.

Werner V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Saam met eggenoot / lewensmaat

100%

Uitstekend. Goeie ligging. Mooi. Fiets gery saam met honde, gebraai en gekuier. Perfek.

Doornbosch Game Lodge and Guest Houses's terugvoer

Werner
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet om by ons te bly, ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete
Heidi

Doornbosch Game Lodge and Guest Houses
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornbosch Game Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALHVhRXvLjELbcFIUIYZ0s1lMC8KyTwPlnvMMcWhfsPdOERdkOx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 400, nou Vanaf R1 260  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 Doornbosch Game Farm Napier 7270 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.58898669759 19.649755954742
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!