Doornkom
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
June Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 54
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Adel M - Mei 2024
Algehele gradering
Was heerlik!
Janneman V - Apr 2024
Algehele gradering
Lekkerste nog in Marloth.
Melani J - Apr 2024
Algehele gradering
Ons gaan beslis weer.
Jonathan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Chris C - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Franscois N - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig en salig.
Kayla N - Okt 2022
Algehele gradering
The owners really do a lot of trouble to make you feel comfortable in a cosy, yet elegant stay.
Kayla N - Apr 2022
Algehele gradering
Clean, spacious rooms with great facilities.
Shylene T - Feb 2022
Algehele gradering
It was a pleasure staying at the establishment.
Linette V - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasiese plekkie, waar jy regtig rus.
Annelie B - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderful breakaway place.
Danie B - Mei 2021
Algehele gradering
Baie mooi en gerieflik.
Celest V - Nov 2020
Algehele gradering
Was lekker net so hier en daar veranderinge, maar andersins was dit aangenaam.
Deon K - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Arista S - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Doornkom se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Arista
Suzette N - Aug 2020
Algehele gradering
Wat 'n plesier!
Doornkom se terugvoer
Duisend dankies vir jou tyd vir die resensie Suzette. Ons waardeer dit opreg. Baie dankie ook aan julle wat die plek so netjies verlaat het. Doornkom groete
Beyers B - Aug 2020
Algehele gradering
Gemaklike bosveld vakansiehuis.
Doornkom se terugvoer
Baie dankie Beyers. Ons waardeer dit baie. Groete
Erika S - Jul 2020
Algehele gradering
Perfekte plek. Hemels.
Elsie H - Jul 2020
Algehele gradering
Heerlike kuier het ons verwagtinge oortref.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bosbokstraat 497, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom