Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornkop 106 Game Lodge

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Doornkop 106, Doornkop Fish and Wildlife Reserve, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Doornkop 106 Game Lodge bied gehalte-selfsorgverblyf op die 2200 hektaar Doornkop Fish and Wildlife Nature Reserve wat dit vir gaste maklik maak om by die N1 of N4 aan te sluit. Dit is naby Johannesburg en Pretoria.

Hierdie lodge bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer se en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort en die vierde slaapkamer se badkamer het slegs 'n stort. Die solderkamer het 3 enkelbeddens en die vyfde badkamer het slegs 'n bad.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea het 'n etenstafel met stoele, banke en 'n platskerm-TV.

Die glasdeure bied toegang tot die stoep wat stoepmeubels het en gaste toelaat om die asemrowende uitsig op Doornkop te geniet. Daar is baie wild en ongeveer 200 verskillende voëlspesies. Voetslaan- en bergfietsroetes laat gaste toe om die fauna en flora en beeldskone rotsformasies te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Doornkop 106 Game Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Doornkop 106 Game Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Hein Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Jaar gelys 2

Ligging

  • Doornkop 106, Doornkop Fish and Wildlife Reserve, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Gaste dink Doornkop 106 Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Carolina Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Doornkop 106, Doornkop Fish and Wildlife Reserve, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67bb5533bc2c4c615dfaa7dc54ccbcd6dde63aa911971b1e0f3f5837247771f0409706163847cbb8a9b21de5114b7ecb728e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 12) 4 5 1 5 Doornkop 106 Doornkop Fish and Wildlife Reserve 1185 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 14:00 -25.937438730791 30.235893528668
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem