6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Main Road, No. 2 Police House, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Doringbaai Home Stay is in die unieke vissersdorpie Doringbaai aan die Weskus.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n badkamer met 'n bad, stort en 'n wasbak en 'n aparte toilet.
Gaste het toegang tot die kombuis, eetarea en leefarea. Die kombuis het 'n tweeplaatstoof en oond, gasbottel, yskas-vrieskas, mikrogolf en 'n ketel. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitarea het rusbanke, 'n platskerm-slim-TV en 'n sonkamer.
Die eiendom bied besonderse uitsigte oor die flora en fauna, vuurtoring, en is naby die jetty waar mense visvang en 'n lieflike restaurant Fryer's Cove waar gaste ook kan wynproe. Daar is 'n seekosrestaurant, Seespens, 'n drankwinkel, 'n kroeg, 'n viswinkel, 'n algemene handelaar en 'n vulstasie naby.
Die diamantbote dobber op die see rond terwyl hulle wag vir die regte dae om uit te gaan op die see om te gaan duik, kinders swem in die hawe en die vissermanne gaan daagliks uit om te gaan visvang. Daar is verskeie staproetes wat direk na Strandfontein lei, bergfietsroetes en 'n groot padfiets-area.
Let asb. dat hierdie 'n ou huis is en dat vensters mag oopmaak of vassteek, maar dit dra by tot die huis se karakter. Die huis is warm en gerieflik en naby die see.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 197
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Main Road, No. 2 Police House, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
- Gaste dink Doringbaai Home Stay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Main Road, No. 2 Police House, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang