Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doringboom Self-catering Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgemoedplaas, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Doringboom Self-catering Cottage is 'n klein kothuis op 'n aktiewe plaas in Sutherland. Sutherland het 'n oop sterrehemel, so gaste kan heerlik sterrekyk as hulle hier kom kuier. Dit is een van die koudste dorpe in die land met gereelde sneeuval in die winter en die Roggeveldberge daar naby is ook bedek met sneeu.

Die kothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek vir 4 gaste. Daar is ook 'n volledig toegeruste kombuis en oopplan-leefarea. Daar is WiFi, 'n TV en binnebraai.

Sutherland is ook naby die unieke korbeelhuise, slegs in hierdie omgewing te vind rondom die dorpe Fraserburg, Williston en Carnarvon. Na die suide van Sutherland is 'n verweerde vulkaan met die naam Salpeterkoop wat mens kan verken.

Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad van 29 km is wat na die blyplek lei.

Slaapplek

’n Bespreking by Doringboom Self-catering Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Doringboom Self-catering Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Welgemoedplaas, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Doringboom Self-catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgemoedplaas, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxkJvcxH9iC9jMUehpIIxVrRR3FsuvNc2eNQGtxhLxF3QL62NoL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 Farm Welgemoed Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.709496 20.78027