- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 84 Botha Street, Vrede, 9835, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Draai-Ma-In is 'n gastehuis in die ouwêreldse dorpie van Vrede in die Vrystaat.
Dié gastehuis bied verblyf in 7 en suite-kamers. Elke kamer het 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n TV.
Ontbyt kan in die eetarea geniet word. Veilige parkeerplek word voorsien agter 'n afstandbeheerde hek. Gemeenskaplike braaigeriewe is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 84 Botha Street, Vrede, 9835, Vrystaat
- Gaste dink Draai-Ma-In het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
84 Botha Street, Vrede, 9835, Vrystaat
Sien kaart- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang