Draaihoek Lodge & Restaurant

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Draaihoek Lodge & Restaurant is tussen Dwarskersbos en Elandsbaai geleë en bied verblyf wat ontbyt, sommige maaltye of alle maaltye insluit. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontspanningsoord of vir sakegroepe wat wil wegbreek van die stadslewe.

Verblyf word gebied in 8 suites en 1 herehuis. Elke suite is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke suite het sy eie sitarea met 'n kaggel. Boonop is daar 'n kroegyskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in elke eenheid.

Die herehuis bied slaapplek aan 6 volwassenes en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Ontbyt en ander heerlike etes word in die à la carte-restaurant bedien. Alle maaltye word vergesel deur gehalte-wyn vanaf die kelder op die perseel.

Die lodge het ook 'n verhitte swembad en 'n gastesitkamer met 'n kaggel. Daar is 'n privaat natuurreservaat met wild en rotskuns op die perseel.

Vir sakereisigers bied die lodge 'n konferensiekamer en ons kan ook romantiese strandtroues en geleenthede reël.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Vlaams

Konferensie geriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Draaihoek Lodge & Restaurant gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]