Beskrywing
Die kampterrein het beperkte geriewe en is 30 m vanaf die hoogwatermerk geleë. Elke kampplek kan tot 4 gaste akkommodeer. Daar is toilette en 'n buitestort. Daar is geen elektrisiteit nie, maar warm water vir die stort word deur 'n sonkrag-geiser voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Buitelug
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Ontbyt is ingesluit, behalwe vir die kampplek.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 5 van hierdie ruim suites op die perseel. Elkeen het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met verhitte handdoekrelings en komplementêre Rooibos-toiletware, 'n sitarea met 'n sandsteenkaggel wat met hout gestook word, gratis WiFi, 'n direkte telefoonlyn, kroegyskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.
Huisreëls
Ontbyt is ingesluit, behalwe vir die kampplek.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie nuut opgeknapte eenhede kan tot 2 gaste elk akkommodeer. Elke eenheid is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n wasbak en stort, met 'n aparte toilet. Daar is ook 'n sitarea, kaggel en privaat patio. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.
Huisreëls
Ontbyt is ingesluit, behalwe vir die kampplek.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie herehuis vereis 'n minimum van 4 volwasenes per bespreking. Dit beskik oor 3 en suite-slaapkamers wat elkeen met 'n koninggrootte-bed ingerig is. Die huis het 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n privaat patio wat oor die voëlskuiling uitkyk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.
Huisreëls
Ontbyt is ingesluit, behalwe vir die kampplek.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Draaihoek Farm, Elands bay, 8110, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 28 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang