Dragon & Eagle
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dragon & Eagle Plaas, Mosterthoek CD 14, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Dragon & Eagle is 'n selfsorghuis op 'n rustige 120 ha-plaas 20 minute se ry van Lydenburg af.
Die plaashuis is ten volle gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde kamers het elk 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die een badkamer het 'n bad en die ander het 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof en ketel.
Die eetarea het sitplek vir 6 en die aangrensende sitkamer het gemaklike rusbanke. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep waar jy met 'n skemerkelkie kan ontspan. Gaste kan die plaas se bergfiets- en wandelroetes verken, voëls kyk by die dam, of wildkyk.
Klein tot medium-grootte troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël. Dragon & Eagle is 5 km vanaf verskeie gewilde visvang- en piekniekplekke, en 'n uur se ry vanaf ander wild- en natuurreservate.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Alex Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Dragon & Eagle Plaas, Mosterthoek CD 14, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Gaste dink Dragon & Eagle het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Lydenburg Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dragon & Eagle Plaas, Mosterthoek CD 14, Lydenburg, 1120, Mpumalanga