Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let asb. dat toegang tot sekere gedeeltes van die verblyf via trappe verkry word en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die skoonmaker sal dan skoonmaak, skottelgoed en wasgoed was. Dit moet vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
293 Hornbill Close, Haga Haga, 5272, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang