Beskrywing
Hierdie suite het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Daar is 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en glase vir 2 gaste. Daar is ook 'n gemaklike bank, werksplek, gratis WiFi, 'n haardroër, en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer. Gaste het toegang tot 'n gedeelde binnehof met tafels en stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Geen rook in die kamers nie
Geen geraas tussen 22:00 en 06:00 nie.
Geen addisionele gaste word toegelaat op die eiendom tensy dit deel van die oorspronklike bespreking was nie.
Geen troeteldiere word op die eiendom toegelaat nie.
Maak asb. seker dat jy die veiligheidshekke toemaak.
Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste op die perseel.
Gaste moet asb seker maak dat hulle altyd alles sluit wanneer hulle die verblyf verlaat.
Die sekuriteitshek moet ook gesluit bly al is daar sekuritit op die perseel.
Laat die woonstel asb. skoon en netjies agter.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Reitz Street, Die Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang