Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dreamcatcher Lavender

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die balans moet 7 dae voor aankoms betaal word.

Gaste kan nie op Goeie Vrydag, Kersdag of Nuwejaarsdag in- of uitklok nie.

Die sleutel- en breekskadedeposito moet saam met die deposito vir die bespreking betaal word en is terugbetaalbaar via bankoordrag 5 - 7 dae na die uitklokdatum, sodra die huis nagegaan en alles in orde gevind is.

Let asb. dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en addisionele kostes aangegaan mag word indien daar meer gaste in die eenheid of op die perseel is as waarvoor daar bespreek is. Gaste moet asb. met aankoms hul bankbesonderhede aan die bestuurder voorsien.

Die sleutels sal nie oorhandig word indien die sleutel- en breekskadedeposito nie betaal is nie.

Bly asb. te alle tye respekvol.

Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie. As jy of jou besoekers julself wangedra, het die eienaar die reg om jou bespreking te kanselleer en jou te vra om te vertrek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Augustine-weg 13, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58561e54fba72699476d46cd3df917d2a731102f6f437bcbc399fbbf1031ca77d32333103129f939139eebdb742721e3fa0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 13 St. Augustine Road Bekbaai 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.8102113 17.8849874
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem