+34

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Karl M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Awesome stay! Would recommend to any family looking to holiday in Pringle Bay! We had a lovely stay. The home felt spacious and 'homey'. Our kids loved that there were multiple nooks for them to disappear to for some 'me' time. The unexpected bottle of wine, truffles, and homemade card went a long way to make us feel like we were special guests rather than just another booking. Would recommend Dreams to any family looking to holiday in Pringle Bay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Catarina
Dreams
Beste Thea, Dankie vir jou resensie en dat jy na Dreams omgesien het tydens jou verblyf. Ons hoop om jou weer as gaste te verwelkom.

Nico C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

Lekker, stil en rustig. Ons het lekker in Dreams gebly. Die huis was skoon en netjies, met alles binne wat jy kan benodig. Ons was baie omgekrap na ons die deposito betaal het, toe ons die elle lange lys met reels-pos ontvang het. Wat my die meeste ontstel het, is dat ons self ons vuilgoedsak na die dorp se vullisgat toe moes ry. Daar word ook op die reels gesê dat as die huis nie skoon genoeg agtergelaat word nie, breekskade geld teruggehou sal word. Dit is ook 'n groot storie om in die huis in te kom. Dit is ook 'n lys met baie instruksies. Ek glo nie die eienaar is 'n onaangename persoon nie, maar sal gaste op 'n ander manier moet benader. Ons wou net vir 'n naweek lekker gaan rus ver van die huis af, en is nie dan lus om 'n lang vrystel in te vul en al hierdie ander nonsens nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Catarina
Dreams
Dankie vir jou terugvoer. Ek is bly die huis was skoon en aangenaam en volledig toegerus. Ons doen baie moeite om topgehalte linne, katoen handdoeke en porselein breekware en glase aan ons gaste te bied. Verder is ons huis skoon met 'n topgehalte wasmasjien en skottelgoedwasser. Om ons pryse bekostigbaar te hou en die huis op te pas, het ons 'n lysie reels om te verseker dat ons gaste die huis oppas vir die volgende stel gaste. Dit is op slot van sake waarom alles in werkende toestand was toe jy kom kuier het. Ek glo al die reels was instinktief by julle omdat julle ons plek mooi opgepas het - maar ons is dalk nie so gelukkig met die volgende stel gaste nie. Ek gaan kyk of ek die lysie kan verkort, want ek dink dis tog 'n geldige punt. Die vullis reels is 'n munisipale regulasie om te verhoed dat die bobejane die vullis oopmaak en die strate bemors. Ons nooi julle graag uit om weer te kom kuier. Om op te maak vir die lang lys, sal ons jou 'n kort afslag gee met jou volgende besoek. Dankie vir jou terugvoer, ons glo geen terugvoer moet ligsinnig geneem word nie. Baie groete en weereens baie dankie vir jou terugvoer.

Dyani D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Heerlike familievakansie by die see. Ruim blyplek vir ons groot gesin. 2 kuierareas is wenner! Genoeg eetware vir meer as een ete op 'n slag, so mens hoef nie pal skottelgoed te was nie. Braai goed beskut teen die Suid-Oos.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Catarina
Dreams
Beste Dyani, Dankie vir jou resensie. Ek is bly dat jy lekker saam met jou gesin by Dreams gebly het. Ons hoop om julle gou weer as gaste te hê.

Lashti R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Ons het 'n ongelooflike naweek gehad. Dankie Dreams! Dit was die hele naweek nat en koud, maar ons het die beste daarvan gemaak. Dankie Dreams.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catarina
Dreams
Dear Lashti Thank you for the review! I am so glad that you enjoyed your stay at Dreams and we hope to have you staying as guests soon again. Kind Regards Catarina

Yolande J
Kort verblyf Saam met vriende
1.8
Feb 2023

Naby strand. Dreams is net om die draai van die strand wat baie lekker is. Daar was baie reëls en instruksies wat ek eers uitgevind het nadat ek die plek geboek het en betaal het, as die in die profiel van die plek was sou ek nooit daarvoor gegaan het nie. Yskas was baie vuil toe ons daar kom. As jy vir meer as 'n aand gaan, vat meer vullis(swart)sakke saam en toiletpapier, maar daar is nie 'n buite-asblik vir ekstra sakke nie. Vullis moet ook self weggery word in jou kar. Beddens is ongemaklik. Handdoeke is baie hard, so vat maar jou eie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Catarina
Dreams
Firstly, we are glad you enjoyed your stay, and the close proximity to the beach. Dreams is one of the best located self-catering establishments for families and we hope to have you back next time, as you have been fantastic guests. Secondly, thank you for your comments. We take each one seriously, and respond as follow; Our terms are there to protect our house and they are non-negotiable. Pringle Bay is located within a Biosphere. Guests, therefore, need to take extra precautions to prevent veld fires and respect baboon and animal life. This, once again, is non-negotiable. Note that the stacking of garbage and the use of the transfer station was implemented by the municipality and fully supported by the Pringle Bay community. Although it is frustrating even to the locals, we know it is for a bigger cause. Despite us being a 3-star graded self-catering establishment, we offer 100% cotton bed linen with up to 200 thread counts which are above the required grading standard. We once again apologize for your inconvenience and would love to offer you an out-of-season discount for a repeat stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Catarina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 2 720
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 720
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 720
per nag (plek vir 6)
Bespreek

685 Bernard Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf6770388d56da9cbbaf1a815bf35611eb9d876facb6a1504097fcee7e37a6b360db45a081a97deaba62ff218ee432bf2c76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 720 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 685 Bernard Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -34.343324 18.83216
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang