+39

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

10% AF!
Spesiale aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Apr 2026 tot 1 Sep 2026.
10% AF!
Spesiale aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Apr 2026 tot 1 Sep 2026.
Prys sluit in
Tariewe word op 'n selfsorgbasis vertoon.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word versoek. Respekteer asb. die huis en laat dit soos wat dit ontvang is in 'n netjiese, onbeskadigde toestand.
Gaste sal deur die eienaar of 'n verteenwoordiger by Dreams ontmoet word, of hulle sal self toegang tot die perseel kan verkry d.m.v. die sleutelboks indien daar vooraf gereël is.
Geen dag- of aandbesoekers word toegelaat nie.
Ongelukkig word rook en troeteldiere nie toegelaat nie.
Dreams is 'n vakansiehuis wat geskik is vir volwasse, verantwoordelike gaste wat op soek is na 'n rustige vakansie. Dit is nie geskik vir gaste wat 'n plek soek om partytjies by te hou nie.
Hou asb. deure en vensters toe wanneer daar geen toesig is nie sodat bobbejane nie inkom en skade aanrig nie.
Vullis kan by die oordragstasie naby aan Pringlebaai se ingang afgelaai word. Moet dit asb. nie buite los of waar bobbejane dit kan bekom nie.
Maak slegs vuur in die braai-area op die grondverdieping en hou asb. toesig daaroor.
Dreams bied selfsorgverblyf en word nie tydens gaste se verblyf skoongemaak nie.
Dreams is nie op die strandfront nie en het daarom nie panoramiese see-uitsigte nie.
Dreams is 'n dubbelverdiepinghuis met trappe aan die binne- en buitekant.
Onthou om jou eie swemhanddoeke, braaihout, kos, drankies en toiletware te bring.
Daar is 'n OpenView-dekodeerder beskikbaar, maar gaste moet hule eie DVD-speler en kabels bring indien hulle ander kanale verlang.
Vadoeke, skoonmaakmiddels, een swartsak, 1 rol toiletpapier per badkamer en handdoekies, asook linne en 1 handdoek per persoon word by Dreams voorsien.
'n Klein aantal voorafbetaalde krageenhede word met verblyf voorsien en gaste kan by die plaaslike winkel of via hul bank se App nog aankoop.
Basiese WiFi-pakkette word tydens die besige seisoen ingesluit en kan opgegradeer word.WiFi-pakkette is op gaste se eie onkoste beskikbaar tydens die middelseisoen.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 049
10 % AF
R 3 049 R 2 745
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 049
10 % AF
R 3 049 R 2 745
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 049
10 % AF
R 3 049 R 2 745
per nag (plek vir 6)
Bespreek

685 Bernard Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe660161c2acaa9bd9a559d9c48331c2b1554ef4b2420a90f857cc023ef9cbf78c883fa62f5567da9807cfd715a6bf21f7a18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 049 nouVanaf R2 744 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 685 Bernard Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -34.343324 18.83216
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang