- Slaapplek vir 44 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R360, Dreghorn Farm, Askham, 8813, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dreghorn Kalahari Game Farm is in die Kalahari-semiwoestyn in die Noord-Kaap en bied gehalteverblyf aan avontuurlustige gaste, natuurliefhebbers en diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Verblyf op dié plaas is beskikbaar in chalets en daar is ook kampeerplekke. Die chalets is tussen die duine gebou en het elk 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Elke chalet lei na 'n stoep met braaigeriewe.
Die kampeerplekke is weg van die chalets en bied privaatheid. Elke kampeerplek het privaat ablusiegeriewe en 'n opwas-area.
Dreghorn Kalahari Game Farm is op 'n plaas waar daar ook springbokke, gemsbokke, kameelperde en rooihartebeeste is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hercules Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R360, Dreghorn Farm, Askham, 8813, Noord-Kaap
- Gaste dink Dreghorn Kalahari Game Farm het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R360, Dreghorn Farm, Askham, 8813, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 44 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang