LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Drie Palms Townhouse | LekkeSlaap
+19

Drie Palms Townhouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecronaweg 74 , Manaba, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Drie Palms Townhouse is in 'n kompleks in Manaba Beach tussen Margate en Uvongo geleë en bied gehalte-vakansieverblyf aan 'n gesin. Dis naby verskeie swemstrande, winkels, restaurante, doendinge en ander trekpleisters. Die eenheid is net 50 m van die strand af.

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en het slaapplek vir 5. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n stapel- en enkelbed. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Daar is 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n plafonwaaier in elke vertrek.

Bring asb. jou eie bad- en strandhanddoeke saam.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, elektriese braaipan, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, 1 enkelbed en 'n TV met vol DStv.

Daar is 'n groot stoep met 'n ingeboude braai en 'n ekstra Weber-braai. Daar is ook 'n groot sonsambreel en 2 strandstoele wat jy op die strand mag gebruik. Verder is daar 'n privaat tuin met 'n heining om. Die eenheid is troeterldiervriendelik op versoek.

Manaba se swemstrand word Lucien Beach genoem en het 'n getypoel en Blouvlagstatus.

Slaapplek

’n Bespreking by Drie Palms Townhouse sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Lilliecronaweg 74 , Manaba, 4276, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 5)
Vanaf R500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecronaweg 74 , Manaba, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMRrzGSVI86EzBKeyB9HkymX7K7ze1NyzxwW9bdsG0cQcltocUu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 5) 74 Lilliecrona Road Manaba 4276 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.852404022171 30.38326172763
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!