LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+57
Selfsorg in Hartenbos

Drie Pikkewyne

25% AF!
Spesiale aanbod
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Okt 2026 tot 31 Okt 2026.
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 23 Bob Bouwer Crescent, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Drie Pikkewyne bied bekoorlike selfsorgverblyf op die strandfront in Bayview, Hartenbos, met asemrowende uitsigte oor die baai.
Verblyf word in 3 eenhede gebied, elk met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Elke eenslaapkamer-eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. 'n Slaapbank is in die leefarea vir kinders beskikbaar. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Elke eenheid beskik oor 'n kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, elektriese braaipan, sowel as basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis vloei in 'n eetarea en verder in 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n binnebraai-area. 'n TV met die volle DStv-pakket is beskikbaar, en gratis WiFi word voorsien.
Die ruim privaat patio's bied sitplek en pragtige see-uitsigte. Veilige parkering vir 1 voertuig per eenheid is op die perseel beskikbaar. Die eiendom beskik ook oor privaat trappe wat direk na die strand lei en is toegerus met 'n rugsteunkragstelsel.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anje S
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasies. Dit was heerlik, die uitsig is baie mooi, die mense is vriendelik.
Okt 2026
Felescha S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker en vir seker die geld die moeite werd gewees. Ek sal vir seker weer in Pikkewyne 3 gaan bly. Die plekkie is netjies en baie kindervriendel...
Sien meer
Sep 2026
Ronald Aubrey V
5.0
Beautiful ocean views, amazing. Beautiful ocean views! Amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Bernhard W
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese uitsig op die see. Eenheid het alles wat 'n mens benodig. Baie lekker gebly. Baie behulpsame en vriendelike gasvrou.
Sep 2026
Louis D
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker in die middel van alles met baie om te doen. Het vreeslik lekker gebly, om in die aand te gaan slaap met die breek van branders in die agtergro...
Sien meer
Sep 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 23 Bob Bouwer Crescent, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Drie Pikkewyne het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 440
25 % AF
R1 440 R1 080
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 440
25 % AF
R1 440 R1 080
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 440
25 % AF
R1 440 R1 080
per nag (plek vir 4)
Bespreek

23 Bob Bouwer Crescent, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfd9c2f8002b3cf4ff10e4366f5cd2857ca850c2c335a5c6b1c87b48d0af4f8c8169cd6722f56c00ea1dcfb1e32003d8fa41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 440 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 67 5 1 5 23 Bob Bouwer Crescent Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.141173119004 22.111604462772