Drifters @ Whale Rock
8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off Robberg Road, Whale Rock Ridge, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Drifters @ Whale Rock is 'n luukse selfsorghuis in die veilige Whale Rock Ridge-landgoed geleë in Plettenbergbaai, met uitsigte oor Robbertstrand.
Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n ruim oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea en 'n kleiner tweede sitkamer. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en 'n plafonwaaier en die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n volledige waskamer. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het 'n TV met DStv en 'n kaggel. Die leefarea bied toegang tot 'n patio met buitemeubels en glasstapeldeure wat toegang bied tot 'n dek en 'n plonspoel. Veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis word voorsien,
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Toni Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 38
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off Robberg Road, Whale Rock Ridge, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off Robberg Road, Whale Rock Ridge, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang