Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driftwood Cottage

Selfsorg
Driftwood Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamers is ruim en die tariewe billik en die ligging is absoluut ideaal. Die eiendom sit op die 18de putjie van een van Suid-Afrika se vernaamste gholflandgoedere, die Atlantic Beach Golf Estate. Die huis is baie privaat en 100 m vanaf die Klubhuis. Natuurliefhebbers sal dol wees op die verskeidenheid bokkies, fisante, kolganse, hase, skilpaaie en voëls wat in die omgewing woon. Die kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n kombuisie. Die en suite-badkamer het 'n groot stort en luukse bad. Buite is daar 'n privaat stoep en tuin en die eenheid het 'n privaat ingang. Die eenheid is ideaal vir kort- of langtermynverblyf met 'n ketel, broodrooster, mikrogolf, yskas, vrieskas en die nodige eetgerei en breekware om ligte middagetes of aandetes aanmekaar te slaan. Daar is wel 'n deli en restaurant slegs 100 m ver wat watertand-maaltye aanbied.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas-vrieskas, broodrooster, asook tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cord Grass-weg 8, Atlantic Beach Landgoed, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd47363a0eb83d742007eb442b8af2439b955a3d0b36709c6b8a6d2cbaf081ab789abeb58502cecd7370c47b510fc9420fdc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 8 Cord Grass Way Atlantic Beach Estate 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.7396298 18.4512047
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem