Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driftwood Rest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lauraweg 5, Sea Vista, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Driftwood Rest is in St. Francisbaai en bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 aparte woonstelle. Die perseel is in 'n stil woonbuurt, stapaftand vanaf die strand en naby winkels.

Die boonste woonstel bied slaapplek aan 3 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n plafonwaaier en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed, 'n dubbelslaapbank en 'n kombuisie met 'n klein yskas, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie woonstel het 'n privaat dek.

Die onderste woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort en toilet. 'n Ekstra enkelbed kan op versoek vir 'n kind voorsien word. Hierdie woonstel het 'n yskas, diepvrieskas en 'n mikrogolf.

WiFi is in beide woonstelle beskikbaar en gaste het toegang tot privaat parkeerplek. 'n Koopbewys vir 'n plaaslike restaurant word ook voorsien.

Die ligging bied maklike toegang tot St. Francisbaai Gholfbaan en restaurante in die area.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Driftwood Rest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Ligging

  • Lauraweg 5, Sea Vista, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Driftwood Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lauraweg 5, Sea Vista, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bd6738f92465d3a6f7828f2895dc4160b0cb3d278f0b821cdcede23a62708687679f77f45af37e914a4723158aca970264d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 5 Laura Road Sea Vista 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.16151102529 24.830563082209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem