Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Droëdap Guest Farm

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R539 Droëdappad, Droëdapplaas, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Droëdap Guest Farm bied bekoorlike selfsorgverblyf 18 km buite Springbok. Hierdie rustige ligging maak dit die perfekte plek om te ontspan.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die gaste in hierdie kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n etenstafel met stoele toegerus. Daar is ook 'n lieflike binnebraai wat perfek vir daardie koue winteraande is.

Dié verblyf word deur die natuur omring en is ideaal vir gaste om ten volle te ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan die blomme en Namakwaland se pragtige natuurskoon verken. Daar is buitelug massering en 'n piekniekmandjie beskikbaar met vooraf bespreking.

Slaapplek

’n Bespreking by Droëdap Guest Farm sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Droëdap Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corlia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 10

Ligging

  • R539 Droëdappad, Droëdapplaas, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Droëdap Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Namakwaland Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R539 Droëdappad, Droëdapplaas, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f0ad4db62880acb91b0dc3a4c084a213096b6273e45c4f103a8e1d5bf05eb4be5d4b436bb7de7b81bc534d938e1c3ab5fd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 R539 Droëdap Road Droëdap Farm 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.820637010551 17.947986568232
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem