LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by DS Accommodation | LekkeSlaap
+13

DS Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenhill-laan 28, Emalahleni, 1034, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

DS Accommodation bied gehalteverblyf aan ’n gesin of groep vriende in Emalahleni. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort, bad, toilet en ’n wasbak.

Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het gemaklike banke, ’n enkelslaapbank en ’n TV met Netflix. Daar is ook gratis WiFi.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by DS Accommodation sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Greenhill-laan 28, Emalahleni, 1034, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 650
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenhill-laan 28, Emalahleni, 1034, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe06062f4e123ce1b30d3fade9d502d5be6e8dc1e5af59b458a277a584e4da2574919df73103938274072a0e15dffadbdf6af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (vir 5 persone) 28 Greenhill Avenue Emalahleni 1034 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.86044 29.253006
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!