LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by D's Lodge | LekkeSlaap
+7

D's Lodge

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir D's Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.9/5
Wilmie D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet en heerlik geslaap.

Was vriendelik ontvang. Die eenheid was netjies en daar was alles wat jy nodig het vir n aand se oorslaap. Die handdoeke op die bed was soos Olifantjies opgerol - baie spesiaal.

Ntsikelelo T - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ntsikelelo T
Gesin met tieners

The place is very clean with everything you need.

Clean and homely, you don't need to ask for anything because it is provided. A very warm welcome.

Winsome E - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Winsome E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant with a very helpful lady to welcome us and see us settled in.

They contacted us to find out where we were as we were late getting to her and she was very helpful in directing us to the lodge. Very friendly.

Phildon J - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phildon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great getaway.

Safe place to stay and friendly staff.

Andrew S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight on a business trip.

Spotlessly clean and well equipped. Very good value for money.

Corina M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corina M
Gesin met klein kinders

Perfect overnight accommodation.

Safe, well appointed and clean with everything we needed.

Annette N - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette N

Rustig.

Skoon, netjies en rustig. Pragtige uitsig oor die berge.

Veni D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veni D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our host made us feel so welcome. Value for money accommodation.

Just what we needed for a golf weekend as it was close to the golf course. Clean and very neat.

George V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George V
Saam met vriende

D's Lodge het alles wat jy nodig en meer!

Die vrouens was baie beïndruk.

Wikus C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker. Netjies. Goeie ontvangs.

Ons het baie lekker gebly. Lekker om in Afrikaans in 'n veral Engelse gemeenskap ontvang te word.

Petrus F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Sien sterre.

Danie W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie W
Enkelreisiger

Dit was 'n plesier om by D's te bly.

Ek het gevind dat D's skoon en netjies is en uitstekende waarde vir geld bied. Die diens was vriendelik en doeltreffend, en ons gasheer het ons gekontak terwyl ons op pad was.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A pleasure to have stayed at D's.

I found D's to be clean and neat and excellent value for money. The service was friendly and efficient with our host contacting us while on the road and guiding us in.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Xolelwa M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xolelwa M
Saam met vriende

The lady who works there is very friendly and accommodating. She made us feel comfortable.

I was born in Maclear so it's my home town.

Jaco B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met vriende

Baie lekker.

Dit was baie lekker om daar te bly. Alles was in orde. Geen klagtes.

Vanaf R575
per nag (plek vir 3)
Vanaf R575
per nag (plek vir 3)
Vanaf R575
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wade-laan 1766, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8OIPCKq73AD6El0wKQ1uyE89tDXLr3ueUijfnxAllwbtiiiSTC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575  per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 1766 Wade Avenue Maclear 5480 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.075762431643 28.346681892872
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!