D'Streams
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N14, Elimeiland, Friersdale Erfdeel 4, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
D'Streams is 'n selfsorg-plaashuis op die oewer van die Oranjerivier op 'n plaas buite Keimoes. Dit is ideaal vir diegene wat uit die besige stad wil ontsnap.
Dié plaashuis spog met 'n mooi uitsig oor die rivier en is geskik vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n oopplan-badkamer met 'n instapstort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Die leefarea het lugversorging, gemaklike banke en 'n etenstafel vir 6.
Die huis se mooi dek is rondom 'n boom gebou en spog met 'n mooi uitsig. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by D'Streams sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Rika Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 75
Jaar gelys 7
Ligging
- N14, Elimeiland, Friersdale Erfdeel 4, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Keimoes Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N14, Elimeiland, Friersdale Erfdeel 4, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom