LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by DTE BnB | LekkeSlaap
+30

DTE BnB

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blandfordweg, Blandford Court, Randburg, 2188, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

DTE BnB is 'n ruim selfsorg-eenheid vir 4 in 'n Toskaanse kompleks in Randburg.

Dié dupleks beskik oor 2 kamers met dubbelbeddens en 'n badkamer met 'n bad en handstort.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel, 'n sitarea op die boonste verdieping en 'n sitarea met 'n TV op die onderste verdieping.

Die kompleks bied 'n botaniese tuin, 'n swembad en 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

’n Bespreking by DTE BnB sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Spaans
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Blandfordweg, Blandford Court, Randburg, 2188, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blandfordweg, Blandford Court, Randburg, 2188, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2efced82a82a96db6459f514c44d8f0098f9ed75e7fdbf637437b040051cd61c91073fa68e0d60016bb49346410ad7c10a6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (vir 4 persone) Blandford Road Blandford Court 2188 Gauteng 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -26.0341328 27.9663252
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!