Opsomming van Resensie
Christa G - Jun 2022
Gemiddeld
Gerieflike verblyf met 'n heerlike ontbyt. Pragtige tuin en swembad.
Du Barry Guest House se terugvoer
Baie dankie,Christa. Dit was 'n voorreg om mense soos julle te huisves. Alles wat mooi is vir julle. Voorspoed met jul besigheid.
Brenda R - Nov 2019
Gemiddeld
Baie netjies en rustige atmosfeer, voëltjies sing jou wakker in die oggend.
Du Barry Guest House se terugvoer
Brenda,
Baie dankie vir die opbouende kommentaar. Waardeer dit baie. Ek hoop die operasie was n groot sukses en dat jou gesig nou nie meer blou is nie!!!!. kom kuier maar weer.!
Vriendelike groete en n geseende Feestyd vir jou!
San-Mari`e
Werner S - Mei 2018
Gemiddeld
Heerlike verblyf.
Du Barry Guest House se terugvoer
Baie dankie Werner. Dit is altyd lekker om sulke positiewe en vriendelike kommentaar te kry. Ek waardeer die moeite wat jy gedoen het daarmee. Groete, SM.
Marna S - Apr 2018
Gemiddeld
Dit het so 'n huis-gevoel.
Du Barry Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Dit is baie lekker om sulke opgewekte gaste te ontvang en ook weer deel te word van die wonderlike plattelandse ongekunsteldheid en spontane vriendelikheid.
Adolf L - Jul 2017
Gemiddeld
Vriendelik, professioneel, huislik en netjies.
Du Barry Guest House se terugvoer
Baie dankie Adolf. Ek waardeer jou moeite om vir Du Barry Gastehuis die berig te plaas.
Valerie L - Apr 2016
Gemiddeld
Du Barry Guest house gaan nog moeg word vir ons!
Lees meerDu Barry Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die opbouende kommentaar. Dit is net so onverwags soos jou glasie sjerrie waarvan jy praat. Dit word opreg waardeer. Ons sien uit na die volgende kuier. Du Barry Groete
Annamarie G - Apr 2016
Gemiddeld
Pragtige gastehuis met 'n lieflike tuin en gasvrye personeel.
Du Barry Guest House se terugvoer
Annemarie, baie dankie vir die onverwagse, positiewe kommentaar .Dit is ons strewe om almal tuis te laat voel en ook ons beste diens te lewer asook smul-lekker ontbyte te bedien. Ons wil he ons gaste moet ons onthou en nie vergeet nie. Ons sien uit na jou volgende kuier.Groete
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 260 Aquila Laan, , Pretoria, 0181, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom