Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Du Repos

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Du Repos
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5
Claudia C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudia C
Saam met vriende

Kuiertjie was lekker maar die persoon wie ons ontvang het by die huis moet aan sy persoonlikheid werk as hulle besigheid doen en meer vriendeliker wees.

Du Repos, kies beter mense om met gaste te praat as hulle die sleutels ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Du Repos se terugvoer

Beste Claudia
Ek is jammer jy voel so.
Ongelukkig het julle ons huisreëls gebreek en die persoon wat jul ontvang het moes streng optree. Volgens my kennis het hy julle vriendelik verwelkom. Hy het slegs opgetree toe julle die reëls van ons instansie verbreek het.
Groete

Du Repos
Margaret V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig awesome.

Baie netjies, uitstekend toegerus veral tydens loadshedding en baie stil omgewing. Uiters gasvry. Het awesome 3 nagte daar spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anina L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Anina L
Besigheidsreis

Baie tevrede.

Baie netjies, skoon, gerieflik en stylvol. Vriendelike en vinnige inboek. Sal vir seker weer by du Repos oorslaap. Die heel enigste ongerief was dat die perseel nie omhein is nie. Ons voertuig kon wel onder 'n netjiese motorafdak parkeer maar sonder omheining. Verder, geen klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesel V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis, heerlike stoep! Dankie vir die sjokolade, altyd lekker as daar iets spesiaals is. Pragtige uitsig.

Toiletsproei het ontbreek. Met loadshedding het ligte gewerk, behalwe in die badkamer. Weer loadshedding die oggend, kon nie water kook vir koffie nie. Gasstofie sal baie help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie C
Gesin met klein kinders

Sal weer van hul gebruik maak, definitief.

Du Repos se naam kon nie van buite af gesien word nie of dit was op 'n onsigbare plek aangebring. Die liggie bo die wasbak het ook nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rut L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rut L

Ons het fantasties gebly in hierdie pragtige moderne plek.

Die stylvolle goed toegeruste plekkie het ons harte gesteel. Ook die uitsig is wonderlik. Ons sal enige tyd weer by Alta se plekkie wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandelene P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandelene P

Gerieflike oornag.

Baie netjies en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dankie vir 'n heerlike oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joah C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joah C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier was baie aangenaam. Verblyf baie ruim, skoon en baie veilig gewees.

Sal definitief weer bespreek. Alta, die gasvrou, was baie behulpsaam. Ons het ons twee nagte baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Du Repos se terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Du Repos
Deon F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Deon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen verrassings, alles was soos wat ons dit verwag het.

Stil area, skoon en die wooneenheid was baie ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Avon R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Avon R
Saam met vriende

Baie netjiese verblyf en baie goed toegerus.

Daar was bouwerk aan die gang, maar dit het ons glad nie gepla nie. Meubels en eetgerei topgehalte. Wasmasjien nie gebruik nie, maar baie mense sou wel. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleen E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen E
Besigheidsreis

Fantastiese ligging, skoon, netjies, perfek as jy net wil oorbly.

Vriendelike gasvrou, plek is baie goed toegerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermien J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien J
Gesin met tieners

Skoon, netjies en alles en nog meer wat jy nodig het.

Baie lekker gebly en sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich K

Dit was baie netjies en skoon.

Baie welkom gevoel en sal beslis weer gebruik maak van du Repos. Baie gasvry en vriendelik. Die kamers is lekker groot en baie gemaklike beddens. Hoogs aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roderick J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roderick J
Saam met vriende

Fantasties

Eenvoudig net fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Republiekstraat 41, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5fa744632f764f79c35aab5d4c2984b26ddad2600bd42831a038dec138aa07c0264899ba7caf4dbd03f45c47b2d573c9444?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense 15 5 1 5 41 Republiek Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.658668339392 17.89642811038
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem